Danny Strong

Danny Strong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Daniel W. Strong
Geboorte 6 Junie 1974 (1974-06-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danny Strong (gebore 6 Junie 1974) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lee Daniels' The Butler (2013) en Rebel in the Rye (2017), en in die televisiereeks Empire (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy